‘n Finansiële Roetekaart vir jou Lewe (2004)

RSG Geldsake: Finale praatjie gelewer deur Dries du Toit

Let wel: hierdie artikel dateer uit 2004. 'n Opgedateerde weergawe van hierde artikel volg kortliks.

Dit is belangrik om vroegtydig ’n finansiële roetekaart vir jou lewe te beplan. Geld het ’n tydwaarde wat jy tot jou maksimum voordeel moet laat werk. Jy moet vir die groter prentjie ’n duidelike begrip hê.