Die Rykste Man in Babilon: Beleggingslesse van Babilon

Die Rykste Man in Babilon: Beleggingslesse van Babilon

  • Laat jou Goud Groei
    • Welvaartskepping gaan nie oor geld in jou beursie nie, maar die goue stroom van annuïteitinkomste wat uit die beursie vloei
    • Onthou die kragtige werking van saamgestelde rente!
  • Beskerm jou Bates Teen Verlies
    • Beskerm en beveilig eers jou kapitaal
    • Belé slegs by beleggingsdeskundiges
    • Pas op vir borg staan
    • As 'n skema/rentekoers te goed lyk om waar te wees, is dit waarskynlik
    • Pas op vir kitsgeldskemas/dobbelspel
  • Maak jou Woonplek 'n Winsgewende Belegging
    • Besit jou eie huis
    • Dis 'n bekende lewensfeit dat huiseienaars gemiddeld 'n hoër netto waarde het as huurders
    • Moet nooit meer as 1/3 van jou inkomste aan jou verband bestee nie
  • Verseker 'n Toekomstige Inkomste
    • Maak voorsiening om deur lewensversekering en aftreebeplanning jou gesin, jou gesondheid en jou oudag te beskerm
    • Navorsing het getoon dat minder as 10% van alle mense genoeg voorsiening maak vir aftrede - hoekom?
  • Verhoog jou Verdienvermoë
    • Namate jou vaardighede en wysheid toeneem, sal jou verdienvermoë toeneem ("Learn before you earn")
    • Jou loopbaan is jou # 1 bate
    • Kry 'n mentor / held
      • Warren Buffet
      • John Templeton
      • Benjamin Graham
      • Anton Rupert
  • Opsomming van: Die rykste man in Babilon - George S. Clason